Nuweling
Moderator: Quintin
Forum rules
Keep it clean! Report any SPAM to Clive Kinghorn (Site Admin)...
Keep it clean! Report any SPAM to Clive Kinghorn (Site Admin)...
9 posts • Page 1 of 1
Nuweling
Hello almal
my naam is Johan en ek woon in Randburg JHB. Eks mal oor Specimen Carp fishing. Was uit die ding vir ±6jaar, maar beplan n comeback!! Gaan einde Julie begin Augustus n session doen.
my naam is Johan en ek woon in Randburg JHB. Eks mal oor Specimen Carp fishing. Was uit die ding vir ±6jaar, maar beplan n comeback!! Gaan einde Julie begin Augustus n session doen.
- Juds
- New Member
- Posts: 8
- Joined: Tue Jun 29, 2010 3:04 pm
Re: Nuweling
Welkom by die BFS familie

-

Tokkie - Regular Member
- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 25, 2007 6:05 pm
-

Quintin - Elite Member
- Posts: 3635
- Joined: Mon Jan 08, 2007 3:25 pm
- Location: Somerset West
Re: Nuweling
Welkom by BFS...
ek sal darem nie 6 jaar kan uithou voordat ek 'n vis vang nie....
jy ken seker dan vir Schumi.....
hy kan dit ook doen

- louis
- Senior Member
- Posts: 1068
- Joined: Wed Mar 18, 2009 12:42 pm
- Location: Primrose
-

Sir Clive - Founding Member
- Posts: 5038
- Joined: Tue Nov 14, 2006 1:55 pm
- Location: Florida
Re: Nuweling
Dankie almal!! Dit was n kwaai stryd om uit te hou vir solank, maar ek kan nie meer nie, moet nou weer n lyn nat maak!! Waar kom die mooies deesdae uit? Toe ek nog gefish het, het ek gewoontlik Florida Lake, Westdene en Emmerentia gevang. Ek soek n plek waar ek kan veilig oornag. Dit hoef nie juis in Gauteng te wees nie maar sal n groot voordeel wees. Weet iemand dalk asb? Hoe veilig is dit by Donaldson deesdae?
- Juds
- New Member
- Posts: 8
- Joined: Tue Jun 29, 2010 3:04 pm
Re: Nuweling
Baie welkom op die forum! 
Please support the South African Shark Conservancy! http://www.sharkconservancy.org/donations.html
Catch me on Facebook: http://www.facebook.com/profile.php?id=671385198
Catch me on Facebook: http://www.facebook.com/profile.php?id=671385198
-

Johan S - Elite Member
- Posts: 4247
- Joined: Tue Sep 11, 2007 8:57 am
- Location: Pretoria
-

AndreS - Regular Member
- Posts: 170
- Joined: Mon Nov 23, 2009 1:51 pm
- Location: Wellington, Western Cape
-

Swannie - Regular Member
- Posts: 202
- Joined: Mon Mar 16, 2009 4:12 pm
- Location: Pretoria
9 posts • Page 1 of 1
Who is online
Users browsing this forum: Google [Bot] and 1 guest


